Tag Archives: Kerkwees

Lukas 10

‘n Ruk gelede het ek ‘n paar kritiese vrae aan myself gevra rakende my bediening. Ek is baie besig en betrokke by talle besture en rade en van organisasies – en die werk wat daar gedoen word is nodig. Maar … Continue reading →

Posted in 42.) Lukas | Tagged , | Comments Off on Lukas 10

Markus 12

In hierdie hoofstuk kom een na die ander groep geestelike leiers na Jesus toe, en elkeen probeer Hom vasvra. Jesus word behoorlik gepeper met al die vrae. Op ‘n stadium skets een van die groeperinge wat nie in die hiernamaals … Continue reading →

Posted in 41.) Markus | Tagged | Comments Off on Markus 12

Esra 3

In Esra 3 begin die klein oorblyfsel van die volk wat teruggekeer het, om die tempeldiens te hervat. Daar is hoofsaaklik 3 dinge wat vir my uitstaan: Eerstens is dit opmerklik dat hulle die bepalings en stipuleringe van die Wet, … Continue reading →

Posted in 15.) Esra | Tagged | Comments Off on Esra 3