Tag Archives: Geloof te spreek

Psalm 140

Die Psalm sal sterk met baie van ons resoneer, want die vyand wat in hierdie Psalm beskryf word hoef nie noodwendig lewensbedreigend te wees nie. Dit lyk eerder asof die vyand iemand is wat negatiewe gerugte oor die digter versprei … Continue reading →

Posted in 19.) Psalms | Tagged , | Comments Off on Psalm 140

Markus 11

Ek is in ‘n Gereformeerde kerktradisie en het baie waardering vir die kerkgroepering waarin ek staan. Maar ek dink geensins dat ons die enigste groepie Christene is wat die Here reg hoor nie. Ek het al baie by Christene uit … Continue reading →

Posted in 41.) Markus | Tagged | Comments Off on Markus 11