Tag Archives: Sosiale geregtigheid

1 Samuel 30

1 Samuel 30 vertel hoe Dawid en sy manne by Siklag aankom en ontdek dat die Amalekiete die stad geplunder en hul vroue en kinders weggevoer het. Dawid versterk hom in die Here, raadpleeg God, agtervolg die vyand, en red … Continue reading →

Posted in 09.) 1 Samuel | Tagged , , , , , | Comments Off on 1 Samuel 30

Levitikus 19

Levitikus 19 bevat ’n versameling wette wat Israel oproep tot heiligheid deur rituele suiwerheid, sosiale geregtigheid en liefde vir die naaste te kombineer. Dit beklemtoon God se karakter, dit bevat verbondstaal en benadruk die integrasie van kultiese en etiese gedragsnorme … Continue reading →

Posted in 03.) Levitikus | Tagged , , , , , , , , , , , , | Comments Off on Levitikus 19

Spreuke 29

Spreuke 29 is een van daardie hoofstukke wat mens by elke spreuk wil stop en oor dit wil nadink. Dit is eenvoudig ‘n skatkis van juwele. As ek een spreuk moet uitsonder wat my vandag opval, dan is dit vers … Continue reading →

Posted in 20.) Spreuke | Tagged , | Comments Off on Spreuke 29