Vrae oor die Ou Testament:
- Hoe verloop die tydlyn van die Ou Testament?
- Wat beteken dit om na “God se beeld” geskape te wees?
- Hoe verstaan mens die Ou Testament se klem op “rein” en “onrein”?
- Deur wie is die Pentateug (eerste 5 boeke van die Bybel) geskryf? Wat is die JEDP-vraagstuk?
- Hoe verantwoord mens die baie geweld in die Ou Testament?
- Hoe interpreteer ‘n mens die profesieë in die boek Daniël?
Vrae oor die Nuwe Testament:
- Hoe verloop die tydlyn van die Nuwe Testament?
- Waarom is daar verskille tussen die evangelies?
- Matteus
- Op watter maniere – en waarom – skets Matteus vir Jesus as die “nuwe Moses”?
- Waarom beklemtoon Matteus – meer as enige ander evangelie – dissipelskap?
- Hoe funksioneer die “koninkryk van God” in Matteus se evangelie?
- Waarom is Matteus se gebruik van die woord “ekklesia” (kerk) noemenswaardig?
- Paulus & Pauliniese literatuur:
- Hoe het die tydlyn van Paulus se lewe (en die briewe wat hy geskryf het) verloop?
- Hoekom kontrasteer Paulus vir Jesus met Adam?
- Hoe werk Paulus se “in Christus” teologie?
- Openbaring
- Hoe interpreteer mens die visioene in Openbaring?
- Is Openbaring ‘n “oorlogsgeskrif”?
- Hoekom is Openbaring se “literêre balansering” belangrik?
- Hoe gaan die eindtyd en die 1000 jarige vrederyk van Openbaring lyk?
- Hoe gaan Openbaring se oordeel-aankondigings uitspeel?
- Gaan die straf wat kom verskriklik wees?
- Wie is die 2 getuies wie se lyke in die straat gaan lê?
- Wie is die 2 bose diere wat chaos saai?
- Op wie dui die getal “666”?
- Wat is die merk van die dier?
- Gaan daar regtig net 144 000 mense in die hemel wees?
- Waar en wanneer is Armageddon?
Teologiese vrae:
- Verduidelik asseblief vir my die Drie-eenheid?
- Vernaamste vrae oor die uitverkiesing
- Verskillende uitgangspunte oor die verlossingsleer
- Mag vrouens leiding neem in die Kerk?
- Wat beteken dit dat as die Bybel sê dat ‘n vrou aan haar man “onderdanig” moet wees?
- Wat is “koninkryksteologie”?






Total Users : 36923
Views Last 7 days : 45
Who's Online : 0