Tag Archives: Geloofsgroei

Psalm 13

Psalm 13 is ‘n kort maar intens persoonlike klaaglied waarin die digter God se afwesigheid ervaar, sy nood voor Hom uitstort en eindig met vertroue in God se goedheid en redding. Opsomming van die betekenis: Psalm 13 illustreer die spanning tussen … Continue reading

Posted in 19.) Psalms | Tagged , , , , , | Leave a comment

1 Samuel 30

1 Samuel 30 vertel hoe Dawid en sy manne by Siklag aankom en ontdek dat die Amalekiete die stad geplunder en hul vroue en kinders weggevoer het. Dawid versterk hom in die Here, raadpleeg God, agtervolg die vyand, en red … Continue reading

Posted in 09.) 1 Samuel | Tagged , , , , , | Leave a comment

2 Kronieke 23

Vandag se hoofstuk bevat die tipe goed waarvan films gemaak word! Dit is omtrent ‘n paleisrewolusie! Toe Ahasia sterf, neem die koninginmoeder haar kans en vermoor al die moontlike troonopvolgers. Maar ten spyte van haar goed beplande staatsgreep, kom een … Continue reading

Posted in 14.) 2 Kronieke | Tagged , | Leave a comment

Titus 1

Vanoggend kom ek nie verder as die aanhef van hierdie pastorale brief nie. Dit stuit my in my spore… “Paulus, ‘n dienskneg van God en •apostel van Jesus •Christus, ter bevordering van die geloof van die uitverkorenes van God, en … Continue reading

Posted in 56.) Titus | Tagged , | Leave a comment