Category Archives: 15.) Esra

Esra 4

Dit is ‘n gemene ding wat in Esra 4 afspeel. Die Noordelike bure van Jerusalem, Samaria, bied hulp aan om te help herbou. Hulle voer aan dat hulle tog ook die Here dien. Hulle dien inderdaad die Here, maar nie … Continue reading

Posted in 15.) Esra | Tagged | Leave a comment

Esra 3

In Esra 3 begin die klein oorblyfsel van die volk wat teruggekeer het, om die tempeldiens te hervat. Daar is hoofsaaklik 3 dinge wat vir my uitstaan: Eerstens is dit opmerklik dat hulle die bepalings en stipuleringe van die Wet, … Continue reading

Posted in 15.) Esra | Tagged | Leave a comment

Esra 2

Hoofstuk 2 van Esra bevat ‘n gedetailleerde lys van name en getalle van mense wat bereid was om terug te keer na Jerusalem. Voor mens jou kan keer, is jy besig om oor die lys name te vluglees – asof … Continue reading

Posted in 15.) Esra | Tagged | Leave a comment

Esra 1

Die eerste hoofstuk van Esra skop af deur te vertel van die proklamasie van Kores, wat Esra en ander in staat gestel het om terug te keer na Juda om die stad te herbou. As mens nie versigtig is nie, … Continue reading

Posted in 15.) Esra | Tagged , | Leave a comment