Tag Archives: Vooroordeel

Jakobus 2

Die tweede hoofstuk van Jakobus gee vir ons ‘n fassinerende kykie na hoe oordeel werk. Jakobus sê dat indien ons 2 mense verskillend behandel, is ons besig om onbewustelik in te speel op vooroordele. Vooroordeel is net so skadelik as … Continue reading

Posted in 59.) Jakobus | Tagged , , | Leave a comment