-
Matteus 6
Matteus 6:1–34 poog om ‘n ware vroomheid en intieme verhouding tussen mens en God te beklemtoon. Jesus waarsku teen die uiterlike vertoon van religieuse praktyke en is ‘n direkte oproep tot opregtheid in gebed.
-
1 Timoteus 2
Vandag se hoofstuk bestaan uit veral 2 gedeeltes… (2:1-7) REDDING IS VIR ALMAL Dit val mens dadelik op dat Paulus inklusiwiteit beklemtoon: Voorbidding is vir almal (2:1), verlossing is vir almal bedoel (2:4), Jesus se losprys was vir almal bedoel (2:5) Die inklusiewe aard van die evangelie word gekontrasteer met die eksklusiewe aard van God: Daar is net een God, een middelaar (2:5) Dit staan natuurlik in skrille kontras met die boodskap van die Gnostiese dwaalleraars, naamlik dat net ‘n uitgesoekte paar mense “verlig” genoeg is om verlossing te ontvang – en dat ‘n stukkie “Godheid” in almal van ons is. Die evangelie staan lynreg teenoor hierdie dwaling. Paulus se…