Tag Archives: Beloftes van God

Matteus 1

Matteus ontvou die genealogie van Jesus Christus en beskryf sy ongewone geboorte. Die teks koppel Ou-Testamentiese profesieë met die vervulling van God se beloftes deur die ingryping van die Heilige Gees, wat sy Messiaanse identiteit bevestig.

Posted in 40.) Matteus | Tagged , , , , , | Leave a comment

2 Kronieke 21

Ons lees in hierdie hoofstuk die tragiese ondergang van koning Jehoram. Hy bou offerhoogtes. Deur sy toedoen begin die volk weer meedoen aan afgodery. Sy koningskap is ‘n tyd van oorlog. Elia rig selfs ‘n skrywe aan koning Jehoram waarin … Continue reading

Posted in 14.) 2 Kronieke | Tagged , | Leave a comment

Esra 1

Die eerste hoofstuk van Esra skop af deur te vertel van die proklamasie van Kores, wat Esra en ander in staat gestel het om terug te keer na Juda om die stad te herbou. As mens nie versigtig is nie, … Continue reading

Posted in 15.) Esra | Tagged , | Leave a comment