Category Archives: 41.) Markus

Markus 12

In hierdie hoofstuk kom een na die ander groep geestelike leiers na Jesus toe, en elkeen probeer Hom vasvra. Jesus word behoorlik gepeper met al die vrae. Op ‘n stadium skets een van die groeperinge wat nie in die hiernamaals … Continue reading

Posted in 41.) Markus | Tagged | Leave a comment

Markus 11

Ek is in ‘n Gereformeerde kerktradisie en het baie waardering vir die kerkgroepering waarin ek staan. Maar ek dink geensins dat ons die enigste groepie Christene is wat die Here reg hoor nie. Ek het al baie by Christene uit … Continue reading

Posted in 41.) Markus | Tagged | Leave a comment