Tag Archives: Messiasverwagting

Genesis 3

Opsomming van die inhoud Genesis 3 beskryf die mens se sondeval: die versoeking deur die slang, die ongehoorsaamheid van Adam en Eva, die ontdekking van hulle naaktheid, God se oordeel oor slang, vrou en man, en uiteindelik die verdrywing uit die … Continue reading

Posted in 01.) Genesis | Tagged , | Leave a comment

Matteus 1

Matteus ontvou die genealogie van Jesus Christus en beskryf sy ongewone geboorte. Die teks koppel Ou-Testamentiese profesieë met die vervulling van God se beloftes deur die ingryping van die Heilige Gees, wat sy Messiaanse identiteit bevestig.

Posted in 40.) Matteus | Tagged , , , , , | Leave a comment

Nehemia 10

Na aanleiding van die gesamentlike gebed wat die volk in die vorige hoofstuk gebid het, gaan hulle dan nou voort om ook ‘n eed af te lê in hierdie hoofstuk. Dit is ‘n plegtige eed teenoor die Here – wat … Continue reading

Posted in 16.) Nehemia | Tagged , | Leave a comment