-
Galasiërs 2
Wat ‘n uiters kragtige hoofstuk is Galasiërs 2 darem! Kom ons kyk daarna… 2:1-10 Paulus word deur die ander apostels erken Obnthou, in die vorige hoofstuk het Paulus vertel dat die boodskap wat hy verkondig, vry van menslike invloed was. Dit is presies wat Jesus aan hom geopenbaar het. Hier vervolg hy nou deur te vertel dat hy baie jare later eers kontak met die ander apostels gehad het, en dat hulle sy boodskap toe goedgekeur het. Dit het so gebeur dat Titus – wat ‘n Griek is en dus onbesnyd is – saam met Paulus en Barnabas gereis het. Toe hulle in Jerusalem kom was daar gelowiges van Joodse…