Tag Archives: Sekularisasie

Psalm 145

Hierdie Psalm is wat hulle ‘n “akrostieke” Psalm noem. Dit beteken dat elke volgende strofe van die Psalm met die volgende letter van die alfabet begin. Dit is met ander woorde nogal ‘n kunswerk in sy oorpronklike vorm. Die digter … Continue reading →

Posted in 19.) Psalms | Tagged | Comments Off on Psalm 145

Esra 2

Hoofstuk 2 van Esra bevat ‘n gedetailleerde lys van name en getalle van mense wat bereid was om terug te keer na Jerusalem. Voor mens jou kan keer, is jy besig om oor die lys name te vluglees – asof … Continue reading →

Posted in 15.) Esra | Tagged | Comments Off on Esra 2