Tag Archives: Genade

Genesis 6

Opsomming van die inhoud Genesis 6 beeld die wêreld se toenemende boosheid en verdorwenheid uit. God se skepping het korrup geword, wat Hom tot oordeel beweeg deur die vloed. Tog vind Noag genade in God se oë, wat die begin … Continue reading

Posted in 01.) Genesis | Tagged , , | Leave a comment

Genesis 4

Genesis 4 vertel die verhaal van Kaïn en Abel, die eerste kinders van Adam en Eva. Dit beskryf hul offers aan God, Kaïn se woede en jaloesie, Abel se dood, die Here se straf en genade, en die ontwikkeling van … Continue reading

Posted in 01.) Genesis | Tagged , , | Leave a comment

2 Kron 30

Wat ‘n interessante hoofstuk! En hoe maklik kan hierdie hoofstuk darem nie aanleiding gee tot misverstand nie! Ons lees in hoofstuk 30 hoe die volk voorbereidings tref om die Pasga in die tweede maand te vier, omdat daar nie genoeg … Continue reading

Posted in 14.) 2 Kronieke | Tagged , , , | Leave a comment

2 Kronieke 21

Ons lees in hierdie hoofstuk die tragiese ondergang van koning Jehoram. Hy bou offerhoogtes. Deur sy toedoen begin die volk weer meedoen aan afgodery. Sy koningskap is ‘n tyd van oorlog. Elia rig selfs ‘n skrywe aan koning Jehoram waarin … Continue reading

Posted in 14.) 2 Kronieke | Tagged , | Leave a comment