Tag Archives: Dankoffer

Deuteronomium 16

In hoofstuk 16 word die bepalinge vir 3 feeste gegee: die Paasfees, die fees van weke en die huttefees. Die fees van weke is die een wat my vandag baie opval. Dit het ook bekend gestaan as die Oesfees, omdat … Continue reading →

Posted in 5.) Deuteronomium | Tagged , | Comments Off on Deuteronomium 16

Nehemia 10

Na aanleiding van die gesamentlike gebed wat die volk in die vorige hoofstuk gebid het, gaan hulle dan nou voort om ook ‘n eed af te lê in hierdie hoofstuk. Dit is ‘n plegtige eed teenoor die Here – wat … Continue reading →

Posted in 16.) Nehemia | Tagged , | Comments Off on Nehemia 10