Tag Archives: God se Woord

Psalm 19

Psalm 19 beskryf die dubbele openbaring van God: eers in die skepping (die hemelruim verkondig Sy heerlikheid), en dan in die wet van die Here, wat wysheid gee en die siel verkwik. Die psalm eindig met ‘n persoonlike gebed vir … Continue reading →

Posted in 19.) Psalms | Tagged , , | Comments Off on Psalm 19

Matteus 4

Matteus 4:1–25 vertel van Jesus se versoeking in die woestyn ná sy doop, sy aankondiging van die koninkryk van die hemel in Galilea, die roeping van sy eerste dissipels, en sy prediking en genesings. Dit vestig sy Messiaanse gesag en demonstreer … Continue reading →

Posted in 40.) Matteus | Tagged , , , , , , , , | Comments Off on Matteus 4

Johannes 15

‘n Paar jaar gelede was daar ‘n boek gepubliseer deur ‘n bekende outeur wat grootliks op hierdie Skrifgedeelte gebasseer was. Die basiese lyn van redenering was dat God ons snoei as ons nie vrug dra nie. Die boek roep jou … Continue reading →

Posted in 43.) Johannes | Tagged , , | Comments Off on Johannes 15