Category Archives: 14.) 2 Kronieke

2 Kron 32

Hierdie hoofstuk bevat een van die mees noemenswaardige wonderwerke van die Ou Testament – wat deur die argeologie bevestig kan word. Mens kan vandag nog die Siloamtonnel in Israel besoek, wat gebruik was om water te bekom. Ons sien ook … Continue reading →

Posted in 14.) 2 Kronieke | Tagged , | Comments Off on 2 Kron 32

2 Kron 30

Wat ‘n interessante hoofstuk! En hoe maklik kan hierdie hoofstuk darem nie aanleiding gee tot misverstand nie! Ons lees in hoofstuk 30 hoe die volk voorbereidings tref om die Pasga in die tweede maand te vier, omdat daar nie genoeg … Continue reading →

Posted in 14.) 2 Kronieke | Tagged , , , | Comments Off on 2 Kron 30

2 Kron 29

Die hoofstuk oor koning Hiskia begin deur te vertel hoe hy onmiddelik weggespring het deur hervormings aan die afgewaterde tempeldiens aan te bring. 2 Kron 29:3-5 Hy is die een wat reeds in die eerste jaar van sy regering, in … Continue reading →

Posted in 14.) 2 Kronieke | Tagged | Comments Off on 2 Kron 29

2 Kronieke 23

Vandag se hoofstuk bevat die tipe goed waarvan films gemaak word! Dit is omtrent ‘n paleisrewolusie! Toe Ahasia sterf, neem die koninginmoeder haar kans en vermoor al die moontlike troonopvolgers. Maar ten spyte van haar goed beplande staatsgreep, kom een … Continue reading →

Posted in 14.) 2 Kronieke | Tagged , | Comments Off on 2 Kronieke 23

2 Kronieke 22

Die nalatenskap van Jehoram vervolg in hierdie hoofstuk, hierdie keer deur die lewe van sy seun Ahasia. Ongelukkig volg Ahasia die pad van sy voorouers en doen hy nie die wil van die Here nie. En dit is juis hier … Continue reading →

Posted in 14.) 2 Kronieke | Tagged | Comments Off on 2 Kronieke 22

2 Kronieke 21

Ons lees in hierdie hoofstuk die tragiese ondergang van koning Jehoram. Hy bou offerhoogtes. Deur sy toedoen begin die volk weer meedoen aan afgodery. Sy koningskap is ‘n tyd van oorlog. Elia rig selfs ‘n skrywe aan koning Jehoram waarin … Continue reading →

Posted in 14.) 2 Kronieke | Tagged , | Comments Off on 2 Kronieke 21