Category Archives: 54.) 1 Timoteus

1 Timoteus 3

1 Timoteus 3 handel oor die kwalifikasies vir kerklike leiers, veral dié wat as ouderlinge en diakens dien. Die teks beklemtoon die noodsaaklikheid van ‘n lewenswyse van onberispelike karakter en geestelike standvastigheid, wat die orde in die gemeente bevorder. 1. KONTEKSTUELE … Continue reading

Posted in 54.) 1 Timoteus | Tagged , | Leave a comment

1 Timoteus 2

1 Timoteus 2 roep die gemeente op tot universele gebed, ordelike aanbidding en die nakoming van geslagsonderskeiding in die kerk. Paulus stel riglyne vir beide mans en vroue, beklemtoon Christus se middelaarskap en gebruik die skeppingsorde as grondslag vir kerkorde. … Continue reading

Posted in 54.) 1 Timoteus | Tagged , , , , | Leave a comment

1 Timoteus 1

In 1 Timoteus 1 kyk Paulus terug op sy eie verlede en verduidelik hy die ware doel en aard van die wet in teenstelling met die oorvloedige genade van Christus. Hy waarsku teen dwaalleer en verkeerde leerstellings wat die kerk … Continue reading

Posted in 54.) 1 Timoteus | Tagged | Leave a comment

1 Timoteus 6

Hoofstuk 6 is ‘n voortsetting van die “Haustafeln” of huisreëls waarmee daar in hoofstuk 5 begin is: 6:1-2a SLAWE Dit is opmerklik dat Paulus sosiale onrus of sosiale omverwerping teëstaan – waarskynlik oor dit weer vervolging tot gevolg kan hê. … Continue reading

Posted in 54.) 1 Timoteus | Leave a comment

1 Timoteus 5

Ons kom nou by die baie kenmerkende “haustafeln”-genre binne die brief. “Haustafeln” is soos huisreëls vir ‘n gesin. Dit was ‘n bekende genre binne die Romeinse wêreld. Die vader van ‘n gesin het reëls of gedragskodes vir die familie neergelê. … Continue reading

Posted in 54.) 1 Timoteus | Leave a comment

1 Timoteus 4

Vers 1 van hoofstuk 4 sluit direk aan by die voorafgaande credo. 4:1-5 Rede vir afvalligheid Soos reeds gesê verwys “die geloof” (met lidwoord) in die pastorale briewe na die inhoud van wat geglo word. Dit is baie duidelik wat … Continue reading

Posted in 54.) 1 Timoteus | Leave a comment

1 Timoteus 3

Dit is belangrik om te sien dat hoofstuk 3 aansluit by wat in die vorige hoofstuk gesê is. As mens die groter prentjie in gedagte hou (kyk weer na die struktuur van 1 Timoteus by die Bybelboeke), dan sien mens … Continue reading

Posted in 54.) 1 Timoteus | Leave a comment

1 Timoteus 2

Vandag se hoofstuk bestaan uit veral 2 gedeeltes… (2:1-7) REDDING IS VIR ALMAL Dit val mens dadelik op dat Paulus inklusiwiteit beklemtoon: Voorbidding is vir almal (2:1), verlossing is vir almal bedoel (2:4), Jesus se losprys was vir almal bedoel … Continue reading

Posted in 54.) 1 Timoteus | Tagged , , , , | Leave a comment

1 Timoteus 1

Klik HIER vir die agtergrond oor 1 & 2 Timoteus. Klik HIER om jou nuwe leesrooster af te laai. 1:1-2 AANHEF Mens vluglees mos gewoonlik iets soos ‘n aanhef, maar hier wemel dit omtrent van interessanthede: Die volgorde “Christus Jesus” … Continue reading

Posted in 54.) 1 Timoteus | Tagged , | Leave a comment