Category Archives: 24.) Jeremia

Jeremia 41

Ons sien in hierdie hoofstuk iets van die onversadigbare drang van die sonde – en hoe dit altyd sneeubal en al groter en groter word… Ismael vermoor Gedalja. Dit is opsigself was afskuwelik, maar wat dit soveel meer gruwelik maak … Continue reading

Posted in 24.) Jeremia | Tagged | Leave a comment

Jeremia 40

Hierdie is ‘n moeilike een. Gedalja word deur die Babiloniese koning as ‘n goewerneur aangestel om die mense wat nie weggevoer is nie, te regeer. Een van die soldate wat nie in die geveg gedood is nie, Joganan, keer ook … Continue reading

Posted in 24.) Jeremia | Tagged | Leave a comment

Jeremia 34

Hier speel ‘n interessante stukkie ironie in Jeremia 34 uit. Die hoofstuk begin deur te sê dat Jeremia die boodskap aan Koning Sedekia oordra dat Jerusalem ingeval sal word – na sy dood. Vanaf vers 8 word die agtergrond gegee … Continue reading

Posted in 24.) Jeremia | Tagged , | Leave a comment

Jeremia 7

As daar al ooit ‘n Skrifgedeelte was wat die mens teen vormgodsdiens waarsku, dan is dit hierdie een… Die Judeërs het houtgerus met hulle lewens voortgegaan. Hulle het gedink Jerusalem sal nooit kan val nie. Hoekom nie? Want God se … Continue reading

Posted in 24.) Jeremia | Tagged | Leave a comment

Jeremia 1

Daar is baie wat mens in Jeremia 1 opval: Die Here wat die profeet reeds voor geboorte gekies en bestem het. Die profeet se selfkritiek dat hy te jonk is. Die Here se bevestiging dat wat hom bekwaam maak, nie … Continue reading

Posted in 24.) Jeremia | Tagged , | Leave a comment