Uncategorized
-
1 Samuel 1
1 Samuel 1:1–28 vertel die verhaal van Hanna, ’n onvrugbare vrou wat vurig tot die Here bid vir ’n kind. In antwoord daarop skenk God vir haar ’n seun, Samuel. Getrou aan haar gelofte wy Hanna die kind aan die diens van die Here.
-
Matteus 2
Matteus 2:1–23 beskryf die soektog van die wyse manne (Magi) na die pasgebore Koning, Herodes se bedreigde reaksie, die Goddelike ingryping deur die ster wat hulle gelei het, die vlug na Egipte en die tragiese kindermoord in Bethlehem. Hierdie perikoop beklemtoon die vervulling van Ou-Testamentiese profesieë en die betekenis van Jesus se koms.
-
2 Johannes 1
2 Johannes 1 waarsku die ontvangers – bekendgestel as ’n “vrou” en haar “kinders” – teen die gevare van vals leerstellings. Die brief beklemtoon die noodsaaklikheid van die behoud van die waarheid, ’n hegte verhouding met God, en die verpligting om vry van valse lering te bly, sodat die reinheid van die kerk gehandhaaf word.
-
‘n Nuwe seisoen van die leesrooster!
Vandag, 1 Februarie 2023, begin ‘n nuwe seisoen van die leesrooster. Om jou leesrooster te bekom, kan jy HIER KLIK Sedert ons met die Bybelskool begin het, het ons nou al twee keer deur die Bybel gelees. Ons is tans besig met die derde siklus. Dit neem 3 jaar om ‘n siklus te voltooi, en ons begin nou met jaar 2 van die derde siklus. Jy kan egter op enige stadium in ‘n siklus wegval en saam begin lees, want die siklus herhaal homself net weer en jy gaan uiteindelik 3 jaar nadat jy begin lees het, dwarsdeur die Bybel wees! Spring dus weg en geniet hierdie jaar se tekste.
-
1 Korintiërs 1
Die eerste hoofstuk van die eerste brief aan Korinte, bied eintlik aan ons ‘n baie goeie prentjie van hoe die res van die brief ook gaan lyk… 1:1-3 AANHEF Paulus plaas sy naam bo-aan die brief soos die gebruik dit vereis. Dan rig hy die brief aan almal wat die naam “Christus” as Here aanroep. Die belangrikheid hiervan kan ons maklik mis. Dit is in teenstelling met die gebruik om die naam van die Romeinse keiser as “Here” aan te roep. Eintlik verklap hierdie inleiding reeds die feit dat die lesers van die brief “anders” as die wêreld behoort te wees. Meer fassinerend nog, is die feit dat Paulus die…