Uncategorized

‘n Nuwe seisoen van die leesrooster!

Vandag, 1 Februarie 2023, begin ‘n nuwe seisoen van die leesrooster.

Om jou leesrooster te bekom, kan jy HIER KLIK

Sedert ons met die Bybelskool begin het, het ons nou al twee keer deur die Bybel gelees. Ons is tans besig met die derde siklus. Dit neem 3 jaar om ‘n siklus te voltooi, en ons begin nou met jaar 2 van die derde siklus.

Jy kan egter op enige stadium in ‘n siklus wegval en saam begin lees, want die siklus herhaal homself net weer en jy gaan uiteindelik 3 jaar nadat jy begin lees het, dwarsdeur die Bybel wees!

Spring dus weg en geniet hierdie jaar se tekste.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *