Category Archives: 48.) Galasiërs

Galasiërs 1

Opsomming van die inhoud Galasiërs 1 vorm die inleidende gedeelte van Paulus se brief waarin hy sy apostelskap regverdig, die Galasiërs berispe omdat hulle van die ware evangelie afwyk, en die unieke aard van die evangelie wat hy verkondig, beklemtoon … Continue reading

Posted in 48.) Galasiërs | Tagged , , , | Leave a comment

Galasiërs 2

Wat ‘n uiters kragtige hoofstuk is Galasiërs 2 darem! Kom ons kyk daarna… 2:1-10   Paulus word deur die ander apostels erken Obnthou, in die vorige hoofstuk het Paulus vertel dat die boodskap wat hy verkondig, vry van menslike invloed was. … Continue reading

Posted in 48.) Galasiërs | Tagged , , | Leave a comment

Galasiërs 1

1:1-5 Opskrif & seëngroet Die ernstige trant van die boek is dadelik aanvoelbaar. Paulus se groet is saaklik en formeel – nie warm en persoonlik soos byvoorbeeld die brief aan Filippense nie. Ook bevat Paulus se groet besonderse beklemtoning van … Continue reading

Posted in 48.) Galasiërs | Tagged , , | Leave a comment