Hoe interpreteer mens die boek Daniël?

Deur die loop van die geskiedenis – en in verskillende kerktradisies – het Christene die boek Daniël op verskillende maniere interpreteer.

Die verskillende benaderinge word hier opgesom en weergegee, sodat jy jou eie gedagtes kan vorm hoe jy die boek benader.

Die verskillende interpretasiemodelle kan in 4 hoofkategorieë verdeel word:

Die geskiedkundige beskouing

Toekomstige beskouing

Gemengde beskouing

Simboliese beskouing

Klik HIER OM DIE PDF van hierdie interpretasiemodelle af te laai.