Category Archives: 5.) Deuteronomium

Deuteronomium 35

Deuteronomium 35 beskryf Moses se dood. Vers 10 lui: Daar het nie weer ‘n profeet in Israel opgetree wat soos Moses was nie. Hy het die Here persoonlik geken. Wat Moses met ander woorde van ander leiers onderskei het, was … Continue reading

Posted in 5.) Deuteronomium | Tagged | Leave a comment

Deuteronomium 31

Daar is 2 dinge wat my tref as ek hierdie gedeelte lees… “Wanneer Ek vir Israel gebring het in die land wat Ek aan sy voorvaders met ’n eed beloof het, die land wat oorloop van melk en heuning, sal … Continue reading

Posted in 5.) Deuteronomium | Tagged , | Leave a comment

Deuteronomium 30

Vanoggend dink ek na oor die Skrifgedeelte wat lui: “Die gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie. Dit is ook nie buite jou bereik nie. Dit is nie in die hemel nie, sodat jy … Continue reading

Posted in 5.) Deuteronomium | Tagged | Leave a comment

Deuteronomium 16

In hoofstuk 16 word die bepalinge vir 3 feeste gegee: die Paasfees, die fees van weke en die huttefees. Die fees van weke is die een wat my vandag baie opval. Dit het ook bekend gestaan as die Oesfees, omdat … Continue reading

Posted in 5.) Deuteronomium | Tagged , | Leave a comment