Category Archives: 59.) Jakobus

Jakobus 3

As ons Jakobus se gedagtestroom volg, sien ons dat hy eers pleit vir ‘n geloof wat tot dade oorgaan (hoofstuk 1), dan brei hy uit oor hoe dit sal lyk as mens die dade integreer met alledaagse lewe (hoofstuk 2). … Continue reading →

Posted in 59.) Jakobus | Tagged , | Comments Off on Jakobus 3

Jakobus 2

Die tweede hoofstuk van Jakobus gee vir ons ‘n fassinerende kykie na hoe oordeel werk. Jakobus sê dat indien ons 2 mense verskillend behandel, is ons besig om onbewustelik in te speel op vooroordele. Vooroordeel is net so skadelik as … Continue reading →

Posted in 59.) Jakobus | Tagged , , | Comments Off on Jakobus 2

Jakobus 1

Hier is soveel jewele in die eerste hoofstuk van Jakobus. As ek net een moet uitlig, dan sal dit seker vers 9 wees. Jakobus 1:9 “Laat die broer wat gering is, hom op sy hoë aansien beroem, en die ryke … Continue reading →

Posted in 59.) Jakobus | Tagged | Comments Off on Jakobus 1