Category Archives: 25.) Klaagliedere

Klaagliedere 3

Sjoe, dit is ‘n pragtige hoofstuk hierdie. Eintlik is die mooi te vinde in die struktuur. Die derde hoofstuk is die middelste gedeelte van die boek Klaagliedere. En in die middel van hierdie gedig vind ons ‘n gedeelte wat totaal … Continue reading

Posted in 25.) Klaagliedere | Tagged | Leave a comment

Klaagliedere 2

Daar is 2 dinge wat my opval in hierdie gedeelte – een wat betekenis dra vir die onmiddelike en een wat belangrik is om te sien omdat dit eers later vir ons gaan sin maak… Die opvallendheid wat eers later … Continue reading

Posted in 25.) Klaagliedere | Tagged | Leave a comment