Vernaamste vrae oor die uitverkiesing
Hier volg ‘n uiteensetting van hoe 4 Reformatoriese teoloë hulself verskillend oor die vernaamste vrae van die uitverkiesing, uitgedruk het.
Die vergelykende tabel help mens om jou denke te stimuleer sodat jy jouself afvra: “Hoe dink ek oor hierdie saak?”
VRAAG 1: HET JESUS SE DOOD VERLOSSING VIR ALLE MENSE GEBRING OF SLEGS VIR HULLE WAT UITVERKIES IS?

VRAAG 2: KIES GOD SPESIFIEKE INDIVIDUE UIT OM TE RED, OF IS DIT ‘N KORPORATIEWE UITVERKIESING VAN DIE MENSDOM?

VRAAG 3: KIES GOD NET DIE MENSE UIT WAT GERED WORD, OF KIES HY OOK UIT WIE VERLORE MOET GAAN?

VRAAG 4: KAN GOD SE KEUSE OM IEMAND TE RED, DEUR DIE PERSOON WEERSTAAN WORD – OF IS DIT ONWEERSTAANBAAR?

VRAAG 5: HET GOD SE UITVERKIESING DIE KEUSE VAN DIE SONDEVAL INGESLUIT, OF WAS DIE SONDEVAL SLEGS IN GOD SE TOELATENDE WIL?

VRAAG 6: WIE IS DIE “VERLORENES”?
