• Tuisblad
  • Bybelboeke
  • Leesrooster
  • Vrae wat pla

Lees in 3 jaar dwarsdeur die Bybel.

Bybelskool vir Bereane (Hand 17:11)

Levitikus

February 24, 2022

Preacher : Rudolph Grobler & Nati Stander

Amos

February 10, 2022

Preacher : Rudolph Grobler & Nati Stander
Passage: Amos

Aantal kere besoek:

354581
Total Visitors

Nati Stander

Wie is hier aan die praat?

My naam is Nati Stander. Ek is ‘n predikant in NG George-Bergsig.

In 2016 – toe ek nog predikant in NG Witrivier was – het ons begin om in ons gemeente mense aan te moedig om die Bybel oor ‘n periode van 3 jaar deur te lees. Die projek het 1 Februarie 2016 afgeskop met 150 mense wat hulself verbind het.

Kort voor lank het die projek egter begin groei en was dit nie meer net gemeentelede wat deelgeneem het nie, maar mense van regoor die land. Ons het sedertdien 2 siklusse voltooi, en die projek kring steeds wyer uit.

Dit sal lekker wees as jy ook saam met ons inskakel en dwarsdeur die hele Bybel in 3 jaar lees!

Laai jou leesrooster af!

Klik HIER om jou leesplan af te laai.

Begin lees!

Registreer hier om 'n weeklikse e-pos te ontvang, wat al die skakels na die plasings van die onderskeie hoofstukke van die week se leesrooster bevat.

Sodoende mis jy nooit uit nie.

2 Beloftes aan jou: Ons stuur nie gemorspos nie. Ons deel nie jou e-pos aan ander uit nie.

Loer in jou inbox en klik op die skakel in die e-pos om jou registrasie te bevestig.

Soekfunksie

Reuse verlies

Ons het ongelukkig onlangs tegniese probleme ondervind, en meer as 1800 plasings verloor. Dit is ‘n reuse verlies! Ons vra groot verskoning vir enige ongerief.

Temas wat teëgekom word

Beloftes van GodBeroepeBeskerming van GodDankbaarheidDankofferDie krag van woordeEskatologiese spanningGehoorsaamheidGeloofGeloofsgroeiGeloof te spreekGenadeGeslagsrolleGeweldGeweteGnostiekGod se WoordHuwelikIdentiteitKarakterKerkweesKritiekLeierskapLeweLiefdeLof-en-aanbiddingLydingMenseregteMessiasverwagtingOfferkultusOnderwerp aan God se wilOordeelRaadgewersSekularisasieSkeinheiligheidSoewereiniteit van GodSondebelydenisSondereguleringSonde se sneeubaleffekSosiale geregtigheidTeleurstellingsToewydingTugtigingUiterlike vs innerlikeVerhouding met GodVertroue op GodVervolgingVooroordeelVoorspoedVormgodsdiensVreesVrouens in leierskapVryheidWet van vryheidZ

Plasings volgens Bybelboeke

5.) Deuteronomium (4)14.) 2 Kronieke (6)15.) Esra (4)16.) Nehemia (5)18.) Job (1)19.) Psalms (3)20.) Spreuke (1)22.) Hooglied (1)24.) Jeremia (5)25.) Klaagliedere (2)41.) Markus (2)43.) Johannes (1)54.) 1 Timoteus (6)56.) Titus (1)59.) Jakobus (3)

Audio van Bybelskoolsessies:

1 & 2 Samuel [Ep 7; Seisoen 1] - Bybelskool

Agtergrond oor die boeke 1 & 2 Samuel
  1. 1 & 2 Samuel [Ep 7; Seisoen 1] 01:19:45
  2. Matteus [Ep 6; Seisoen 1] 01:21:26
  3. Levitikus [Ep 5; Seisoen 1] 01:30:26
  4. Apokaliptiek [Ep 4; Seisoen 1] 18:17
  5. Daniël [Ep 3; Seisoen 1] 01:01:08

Volg ons op sosiale media

Facebook Pagelike Widget



© 2022 Bybelskool vir Bereane (Hand 17:11) | DISCUSSION Theme by: D5 Creation | Powered by: WordPress