Hoe verloop die tydlyn van die Ou Testament?

Dit is nie vreemd dat ‘n student van die Bybel, oorweldig kan voel deur die al die name en gebeure van die Ou Testament nie. Dalk voel dit ook vir jou of die Ou Testament net een groot hoop name en gebeure is, en dat jy nie regtig seker is hoe elkeen in die geskiedenis inpas nie.

‘n Eenvoudige tydlyn met basiese inligting, kan mens in so ‘n geval baie help om die groot prentjie onder die knie te kry.

Vir so ‘n tydlyn van die Ou Testament, kan jy gerus op hierdie skakel klik. 

In net 3 jaar kan jy die volheid van God se Woord sélf ontdek!