Esegiël 3 (14 Maart)

Eseg 3:4-6 Esegiël se lewe word gekenmerk deur ‘n sterk roepingsbesef. Praat vandag met die Here oor jou roeping. Vra Hom hoe en waar Hy jou in hierdie lewe wil gebruik.